Troppe kamele kom na jou toe, jong kamele uit Midian en Efa. Almal wat uit Skeba kom,bring goud en wierook om daarmee die lof van die Here te besing.