Die afgodsbeelde van Babel, Bel en Nebo, word weggery op waens. Osse sleep hulle weg.Die arme diere steier onder die swaar vrag.