Hy sal die dood vir altyd vernietig! Die oppermagtige Heresal al die trane afvee. Hy sal alle beledigings verwydervan sy land en sy mense. Die Here het dit gesê.