Voorwaar, hulle is ’n sondige klomp, met skuld belaai. Hulle is mensewat totaal en al korrup is. Hulle het van die Here af weggedraai. Hulle het Israel se Heilige Eengeminag en hulle rug op Hom gedraai.