“Die priesters is net so goddeloos soos die profete. Ek het gesien wat hulle selfs in my tempel aanvang,”sê die Here.