Die deure na die voorste tempelvertrek was versier met uitgekerfde gerubs en palms, net soos op die mure. Voor die voorportaal van die tempel aan die buitekant was ’n afdak van hout.