Die leiers van Edom raak lam van die skrik;die sterk manne van Moab se knieë klap teen mekaar;dié wat in Kanaän woon se moed sak in hulle skoene;