“Ek het toe ’n houtkis van akasiahout gemaak en ook twee plat klippe gekap, net soos die eerstes. Met die twee plat klippe het ek toe teen die berg opgeklim.