Mense sal angstig soek na die woorde van die Here. Hulle sal soek van see tot see, van die noorde tot die ooste,maar dit nie kry nie.