Leviete, julle vorm die lyfwag van die koning. Hou julle wapens gereed. Enige ongemagtigde persoon wat die tempel binnegaan, moet doodgemaak word. Bly die hele tyd by die koning.”