Die ander gebeurtenisse tydens Jojakim se bewind en alles wat hy gedoen het, is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Juda.