Elia sê toe vir Elisa: “Bly hier, want die Here stuur my na Bet-El toe.”Maar Elisa antwoord hom: “So seker as die Here leef en u leef, ek sal u nie alleen laat gaan nie!” Hulle het toe saam na Bet-El toe gegaan.