Die ander gebeurtenisse tydens Asarja se regering en alles wat hy gedoen het, is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Juda.