Amasia het gedoen wat vir die Here reg was, maar nie soos sy voorvader Dawid nie. Hy het die voorbeeld van sy pa Joas gevolg.