Maar Ek verseker julle, hy het al klaar gekom; tog het hulle hom nie herken nie, maar baie sleg behandel. Net so moet Ek, die Seun van die Mens, ook onder hulle ly.”