“Ek is ook een,” het die offisier oor duisend man gereageer, “en hierdie burgerreg het my ’n klomp geld gekos!”“Maar ék is as ’n burger gebore!” het Paulus gesê.