Ou Testament

Nuwe Testament

Yo'el 2:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar Ek sal die leërmag vanuit die noorde ver van julle af verwyder en Ek sal dit in ’n geskroeide en verlate land indryf; sy voorhoede in die oostelike see en sy agterhoede in die westelike see. Sy stank sal opstyg en sy slegte reuk opkom, want dit het groot dinge gedoen.”

Lees volledige hoofstuk Yo'el 2

Kyk Yo'el 2:20 in konteks