Yirmeyahu 42:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Toe het Yirmeyahu, die profeet, hulle geantwoord: “Ek het julle gehoor. Let op, ek sal tot יהוה, julle God, bid volgens julle woorde en ek sal יהוה se volledige boodskap aan julle bekend maak; ek sal nie ’n woord van julle terughou nie.”