Yirmeyahu 32:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Inderdaad het die seuns van Yisra’el en die seuns van Y’hudah van hulle jeug af boos gedoen in My oë, want die seuns van Yisra’el het My net deur die werk van hulle hande getart tot woede,” verklaar יהוה.