Wat die profete betref: my binneste is gebreek, al my bene bewe binne my; ek het soos ’n dronk man geword, soos ’n man deur wyn oorweldig, vanweë יהוה en Sy afgesonderde woorde,