In Sy dae sal Y’hudah gered word en Yisra’el veilig woon en dít is Sy Naam (Karakter en Outoriteit) waarmee Hy genoem sal word: ‘יהוה-Tzidkenu’ [יהוה, ons Onpartydige Opregtheid.]