Yirmeyahu 20:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Die volgende dag, toe Pash’gur Yirmeyahu bevry het uit die blok uit, het Yirmeyahu vir hom gesê: “Pash’gur is nie die naam wat יהוה jou genoem het nie, maar Magor-Missaviv (verskrikking aan elke kant),