Die Bevelvoerder van die leër van יהוה sê vir Y’hoshua: “Verwyder jou sandale van jou voete af, want die plek waar jy staan, is afgesonderd.” Y’hoshua het so gedoen.