Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 5:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sê vir hom: “Ek is die Bevelvoerder van die leër van יהוה en nou het Ek hierheen gekom.” Y’hoshua val op sy gesig op die grond en buig hom neer en vra vir Hom: “Wat het my Meester vir Sy dienskneg te sê?”

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 5

Kyk Y'hoshua 5:14 in konteks