Yesha'yahu 37:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Yesha’yahu het vir hulle gesê: “So moet julle jul meester antwoord: ‘So sê יהוה: “Moenie bang wees as gevolg van die woorde wat jy gehoor het, waarmee die diensknegte van die koning van Ashur sleg van My gepraat het nie.