“Wee die opstandige seuns,” sê יהוה, “wat ’n plan uitvoer, maar nie Myne nie, wat ’n alliansie maak, maar nie van My Gees nie, om sodoende sonde by sonde te voeg;