Die dooies sal nie lewe nie, verlate geeste sal nie opstaan nie; daarom het U hulle gestraf en vernietig en alle gedagtenis aan hulle weggevee.