want so het יהוה vir my gesê: “Ek sal stilweg van My blyplek af kyk, soos dansende hitte in die sonskyn, soos ’n wolk van dou in die hitte van die oestyd,”