Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 44:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar die Levitiese priesters, die seuns van Tzadok, wat My Afgesonderde Plek versorg het toe die seuns van Yisra’el van My af weggedwaal het, moet na My toe naderkom om My te bedien en hulle sal voor My staan om aan My die vet en die bloed te offer,” verklaar יהוה-God.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 44

Kyk Yegezk'el 44:15 in konteks