Hulle sal sê: ‘Hierdie verlate land het soos die tuin van Eden geword en die verwoeste stede wat in puin gelê het en afgebreek was, is versterk en bewoon,’