Ek sal jou onder die nasies verstrooi en jou deur die lande versprei en Ek sal jou onreinheid uit jou uit verteer.