Omdat Ek die regverdige en die bose oortreder van jou sal afsny, daarom sal My swaard uit sy skede uitgaan teen alle vlees, vanaf die suide tot by die noorde.