voor die Teenwoordigheid van יהוה, want Hy kom, Hy kom om die aarde te oordeel. Hy sal die wêreld oordeel in onpartydige opregtheid en die volke in Sy waarheid.