Numeri 31:50 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
daarom bring elkeen van ons as offer aan יהוה wat hy aan goue goed gevind het: armkettings, armbande, vingerringe, oorringe en halssierade, om toedekking te doen vir onsself voor die Teenwoordigheid van יהוה.