Negemyah 11:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Hulle broers wat die werk in die tempel gedoen het, was agt honderd twee en twintig en `Adayah, die seun van Yerogam, die seun van P’lalyah, die seun van Amtzi, die seun van Z’kharyah, die seun van Pash’gur, die seun van Malkiyah,