Mal'akhi 3:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Bring die hele tiende na die stoorkamer sodat daar kos in My huis kan wees en toets My nou hierin,” sê יהוה-Tzva’ot, “of Ek nie vir julle die vensters van die hemel sal oopmaak en vir julle ’n seën sal laat uitvloei totdat dit oorloop, nie,