Ou Testament

Nuwe Testament

Lied van Liedere 1:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die lied van liedere; van Shlomo, die seun van Dawid, koning van Yisra’el.

2. Laat hy my soen met die soene van sy mond, want jou liefde is beter as wyn.

3. As gevolg van die aangename geur van jou salf, is jou naam soos salf van mirre; daarom het die maagde jou lief.

4. Trek my agter jou aan, laat ons hardloop! Die koning het my in sy binnekamers ingebring; ons sal in die rondte swaai en ons verheug in jou, ons sal jou liefde onthou meer as wyn en jou teerheid meer as die opregte.

Lees volledige hoofstuk Lied van Liedere 1