Die seuns van Aharon moet dit op die altaar offer en in rook laat opgaan bo-op die brandoffer, wat op die hout is, op die vuur, as ’n offer deur vuur, ’n aangename geur tot יהוה.