Genesis 31:35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Sy sê vir haar vader: “Laat dit nie brand in my meester se oë (ontevrede wees) omdat ek nie vir u kan opstaan nie, want dit gaan met my volgens die pad van vroue.” Hy het gesoek, maar die familie afgode nie gekry nie.