Ek het nog nie klaar in my binneste gepraat nie of Rivkah het daar uitgekom met haar kruik op die skouer en na die fontein afgegaan en geskep en ek het vir haar gesê: ‘Laat my asseblief drink!’