let op, ek staan hier by die fontein. Laat dit nou asseblief gebeur: die maagd wat uitkom om te skep en aan wie ek sal sê: ‘Laat my tog ’n bietjie water uit jou kruik drink’