Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 20:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Avimelekh het Avraham laat roep en hom gevra: “Wat het jy aan ons gedoen? Wat het ek teen jou gesondig dat jy oor my en my koninkryk ’n groot sonde gebring het? Jy het aan my gedoen wat nie gedoen mag word nie.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 20

Kyk Genesis 20:9 in konteks