Genesis 2:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
יהוה-God, het allerhande bome uit die grond laat uitspruit, ’n vreugde om te sien en goed om te eet; ook die ‘Boom van die Lewe’ in die middel van die tuin en die ‘Boom van die Kennis van Goedheid en Boosheid.’