Elkeen wat ’n bydrae van silwer of koper kon bring, het die bydrae vir יהוה gebring en elkeen wat akasiahout gehad het vir enige van die werk, het dit gebring.