Eksodus 14:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
so het dit dan tussen die leër van die Mitzrayiete en die leër van Yisra’el ingekom. Dit was ’n wolk met duisternis vir die een en dit het die nag verlig sodat die een vir die hele nag nie naby die ander kon kom nie.