Eksodus 14:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Is dít nie die woord wat ons vir u in Mitzrayim gesê het nie: ‘Laat ons met rus dat ons die Mitzrayiete kan dien,’ want dit sou beter vir ons wees om die Mitzrayiete te dien as om in die wildernis te sterf?”