maar elke eersteling van ’n donkie moet jy met ’n lam loskoop. As jy dit nie wil loskoop nie, moet jy sy nek breek en elke eersgeborene van mense onder jou seuns moet jy loskoop.