Praat met die hele vergadering van Yisra’el en sê: Op die tiende van hierdie maand sal elke man vir homself, volgens die huis van sy vader, ’n lam vat. ’n Lam vir elke huishouding.