Eksodus 12:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Die bloed aan die huise waarin julle is, sal vir julle ’n teken wees; as Ek die bloed sien, sal Ek by julle verbygaan en die plaag sal nie op julle wees om julle te vernietig wanneer Ek die land van Mitzrayim slaan nie.