Skryf daarom nou hierdie lied vir julleself en leer dit vir die seuns van Yisra’el; sit dit op hulle lippe sodat hierdie lied vir My ’n getuie teen die seuns van Yisra’el kan wees,